Reep Verloren v said:
Hi Sakkie ek stem volhartig met jou saam oor die klimaattendense, jy sal dalk onthou dat ek altyd gese het dat die 'aardverwarming' (en -afkoeling) redelik normale verskynsels is - 'n mens moet maar net na die geskiedenis kyk. Toe ek nog in die Karoo was en daar die reenval en klimaat rekords van die plase bestudeer het (in sommige gevalle meer as 150 jaar se ononderbroke daaglikse rekords en kommentare). was daar reeds 'n baie duidelike aanduiding in die rigting. Ek was nog altyd van mening dat die son (en sy aktiwiteit waardeur daar meer of minder energie uitgestraal word) 'n baie groter invloed op ons klimaat het. Ook vulkaniese aktiewiteite stuur massiewe hoeveelhede van sogenaamde 'greenhouse gasses' in die atmosfeer in. Ons menslike aktiwiteite is maar kinderspeletjies in vergelyking hiermee. Die Switsrese weervoorspellers verwag 'n 100 jaar rekord koue winter die jaar en het waarskuwings uitgestuur na die dorpe in die berge.
Ek wil graag meer aktiewe kommentaar kry van almal in die land.
1. Wat Reep hierna verwys is globale verwarming wat voorblad nuus is al om die ander dag en selfs met bewyse dat die ysgordel in die Arctiese gebiede, deur die noordelike halfrond somer, met 60% gegroei het haal nie eers die agterblad van koerante of tydskrifte nie.
2. Die bespreeking in koerante t.o.v hoe moet ons nou krag opwek maak ook nie vir my sin nie. 'n Kern spesialis sal natuurlik voorkeur gee aan kernkrag ontwikkelling en bo-op dit sê dat dit goedkoper is (haal die storie uit die koerant aan!!) Dit kos baie meer om 'n kergkragsentrale te bou as 'n steenkool kragstasie en om 'n kernkragstasie te onderhou verg 'n baie hoë vlak van opleiding van personeel. Kernkrag afval moet geberg word vir 100 jaar plus en ek praat uit ondervinding van mense wat aan kanker dood is wat jare lank naby of by 'n kernkrag sentrale gewerk het, dat dit toeval kan wees is seker nie onmoontlk nie maar as dit 4 to 10 mense is oor 'n tyderk van 5-10 jaar dan is dit nie meer toevallig nie. Geen mens of organisasie kan hulle daarop beroep dat daar geen radio aktiewe matriaal is wat een of ander tyd lek nie, in elk geval geen 100% waarborg nie. Ja, dit is skoner in die algemeen vir die omgewing.
3. Ons land het baie steenkool en verswaf werk aan duisende mense en dit word 100,000 en meer as mens kyk wat die sub bedryf verskaf. Ja, 'n steenkool kragstasie is nie skoon nie, maar die uitskot in meeste gevalle word goed beheer deurdat die koeltorings baie hoog is en in die meeste gevalle bokant die inversie in die winter wat beteken daar is nie naastenby so baie bemorsing van die omgewing as wat beweer word nie. Die groot sondaars is yster en staal fabrieke waarvan die torings nie naastenby hoog genoeg is nie en bemors die omgwing 100 X meer. Verwante bedrywe is ook baie meer skuldig. Kyk maar nou na plekke soos Sasolburg,
Secunda, Vereeniging en selfs Newcastle (ek was baie lanklaas daar) waar dit die ergste lyk. Nou is daar ook 'n maar aan die ,,probleem'' Ja, die manne en dames bemors nie net die lug nie maar ook die grondwater maar die paradoks is dat die bemorsing van die lug ook maak dat die dele meer reën kry as ander streke, en is veral duidelik wanneer ons 'n droeë somer ervaar soos verlede jaar. Pretoria-Wes se steenkool kragstasie is nou al 'n hele paar jaar nie meer in werking nie so die staatsdiens reën het ook afgeneem. Die stof deeltjies wat vrygestel word met die opwekking van krag (steenkool) verskaf kerns aan die atmosfeer en wanneer daar voldoende vog beskibaar is, is jou kanse altyd beter dat jy 'n hiitebui of twee kan kry wat ander streke nie kry nie.
4. Wat doen ons nou, ons voer ons steenkool uit na China wat lekker goedkoop krag opwek en ons koop weer die produkte wat daar vervaardig word. China het meer as 'n biljoen mense en het kernkrag vermoë, waarom dink u/jy/sy bou hulle nie meer kernkragsentrales as dit dan nou goedkoper sou wees om 'n kernkrag sentrale te bou nie (soos berig in media dat 'n kernkrag sentrale goedkoper is!!) Wel, dit is duidelik vir my dat steenkool kragopwekking goedkoper is al bemors dit die atmospeer meer. Ja, dit is nie goed vir ons gesondheid nie daarom die voorstel dat ons steenkool kragstsies op die weskus bou waar daar aansienlik sterker wind voorkom dus behoort die wind die lug baie gouer skoon te waai as bv. op die Hoëveld.
5. Wel, ek het vireers genoeg geskinder, laat my weet wat julle dink by [email protected]